Advertisement · 728 × 90

Posts by Trisa Hugo

Waarom tog al die schadenfreude? Leef en laat leef is net soveel makliker.

1 year ago 0 0 0 0
Post image Post image

Onthou jy? Tyd om skoon te maak.
#TrisaLeesBaie #boekbeïnvloeder
#BookSky

1 year ago 1 0 0 0
Preview
Van bussiedrywer tot gespreksleier by VWB Ons politieke staatmaker Piet Croucamp sê dankie vir al die lesers met wie hy sulke leersame gesprekke gevoer het.

"Jy ontmoet selde iemand wat so besit van jou deernis neem terwyl hy kritiese vrae vra wat jou in die hoeke van jou eie teenstrydighede inverf."

Allerlieflike sin! Dis asof dit die klimaat wat geheers het tussen daardie kreatiewe klomp opsom.

www.vryeweekblad.com/menings-en-d...

1 year ago 1 0 0 0

Too terrible too comprehend!

1 year ago 0 0 1 0

Haha!

1 year ago 0 0 0 0

Dankie!

1 year ago 0 0 0 0

Dankie!

1 year ago 0 0 0 0

Hallo! Ek het al amper vergeet van Bluesky!

1 year ago 0 0 0 0

Waar is al die Afrikaanse mense op Bluesky?

1 year ago 2 0 3 0

Ons wag ons lewe lank dat die wêreld om ons 'n beter plek moet word. Die geheim is om sélf 'n beter mens te word.

1 year ago 2 0 0 0
Advertisement

Op die verhoog van die lewe is ek nie altyd deel van die spelers nie, maar 'n blote toeskouer van 'n baie vreemde verhaal.

1 year ago 0 0 0 0
Post image

Volmaan op Kleinmond strand

1 year ago 3 0 0 0