ππππ€€
Posts by manlyf π³οΈβππΏπ¦ π
Yes please π€€ππ₯π₯΅
skroei ons reΓ«lmatig ryp
onder die pynappelson,
tussen die eb en vloei
van kΓͺrels wat gaan en kom
-Migal
Ai, dis nou jammer
Fok jaaaa π€€π₯΅ππ₯
@bjlovemanic.bsky.social maak baie dinge in mens wakker
eers 'n koppie koffie
en oggend muskus kop.
iets vir die siel se opskop
en sy piel se ryp rooi kop.
-Migal
die landskap van my lyf
met angstige heuwels, diep
dongas vol herinneringe,
onverkende ruigtes, vergrys
in die herfs van liggaam.
die landskap van my lyf,
blootgestel in kweer begeerte,
'n asem, sonsopkoms oor berg
en bors,wat terloops
aan broosheid raak
-Migal
voel vry, deel saam
wees geus, jou lyf is tuis,
jou vel bevry van skaam,
jy het niks om te bewys.
wees vry, speel vrylik, openlik
jou liggaam het waarde hier,
onbeperk, jouself losgeruk
in haar, in huid in knop, spier
of sagte buig, voΓ«l vry,
snoesig sag, of kliphard fier,
welkom, voel manlyf vry