Advertisement · 728 × 90

Posts by

Preview
Met Wie praat ek op Sondagaand? Marieta McGrath2 | The SoletScheeres podcast Get more from The SoletScheeres podcast on Patreon

www.patreon.com/posts/met-wi...

7 months ago 1 0 0 0
Met wie praat ek op Sondagaand? Moira Odendaal 1 Moira is diep betrokke by die bemarking van haar Swellendam en sy museum. Buiten 'n lieflike klein teater wat sy geskep het, is ook haar huis 'n besondere kuierplek vir dorpenare en toeriste. En as jy...

www.podbean.com/ew/pb-nm6mk-...

9 months ago 0 0 0 0
Met wie praat ek op Sondagaand? Janke is 'n jong Suid-Afrikaanse onderwyseres in Nederland. Ons gesels oor haar lewe hier en hoe die onderwys hier vir haar werk.

www.podbean.com/ew/pb-uhkmx-...

9 months ago 0 0 0 0
Met wie praat ek op Sondagaand? Perdita Rabe Perdita vertel van die Camino wat sy en haar man vanuit Portugal gestap het. Ons praat ook oor ouer word en "kleiner gaan" en Diets vertel meer oor haar skryfproses. Indien jy meer van Perdita te wete...

www.podbean.com/ew/pb-m4438-...

10 months ago 0 0 0 0
Met wie praat ek op Sondagaand? De Wet Hugo 1 De Wet is 'n baie bekende Afrikaanse kinderboekskrywer van onder andere die Grilgryper-reeks. As ek jy was, is die nuutste boek uit sy pen en dit het sopas by Human en Rousseau verskyn. De Wet is ook ...

www.podbean.com/ew/pb-tdm9x-...

10 months ago 0 0 0 0
Video
10 months ago 2 0 0 0

#booksky

10 months ago 3 0 0 0
Advertisement
Video
10 months ago 1 0 1 0
Preview
Glam-divas omnibus Glam-divas omnibus

Ek is buitengewoon geseënd dat die omnibus nog steeds beskikbaar is.
Baie dankie, Nandi Lessing-Venter!
So as daar ‘n jong tiener in jou lewe is wat op soek is na ‘n lekker storie propvol kreatiwiteit, dink aan die vrou in die buiteland se omnibus.
www.lapa.co.za/glam-divas-o...

10 months ago 0 0 0 0
Video
11 months ago 0 0 0 0
Preview
Met wie praat ek op Sondagaand? AJ Opperman1 | The SoletScheeres podcast Get more from The SoletScheeres podcast on Patreon

www.patreon.com/posts/met-wi...

11 months ago 0 0 0 0
Met wie praat ek op Sondagaand? Ann Snyman 1 | The soletscheeres Podcast Ann is net weer terug in Johannesburg nadat sy 'n tyd lank onderwys in Hong Kong gegee het. Kom luister daam na die heerlike avontuur.

Dit was so 'n lekker gesprek met Ann Snyman! As jy moed verloor het vir die jeug van vandag, luister na Ann en word weer positief!

soletscheeres.podbean.com/e/met-wie-pr...

1 year ago 0 0 0 0
Post image Post image Post image Post image

Spring has sprung.

1 year ago 0 0 0 0
Post image

Don’t miss this wonderful festival! Tomorrow is online, just scan the code to register.
Om 11:45 vertel ek meer oor my kinderboek “Die Leeutemmer se assistent / The Lion Tamer’s Assistant.

1 year ago 0 0 0 0
Met wie praat ek op Sondagaand? Anita Heyl 1 Anita is 'n strategiese media-kommunikasiekundige. Ons gesels oor hoe dit is om oor dekades te oorleef as jy vir jouself werk. Anita werk op die oomblik vir die N3 Tolpad en sy vertel wat alles gebeur...

www.podbean.com/ew/pb-ftp5u-...

1 year ago 0 0 0 0
Advertisement
Met wie praat ek op Sondagaand? Annerle Barnard 1 | The soletscheeres Podcast Annerle Barnard is 'n bekroonde jeugboekskrywer. Ons gesels oor haar onlangse besoek aan Cuba saam met 'n Suid-Afrikaanse delegasie van skrywers, oor die jeug en hoe hulle koppe werk en natuurlik oor ...

soletscheeres.podbean.com/e/met-wie-pr...

1 year ago 0 0 0 0
Preview
Ek is hier uit Skreeu en ander verhale | The SoletScheeres podcast Get more from The SoletScheeres podcast on Patreon

Vandag is wêreldhardopleesdag. Een van die allerlekkerste dinge van die tyd waarin ons leef is LUISTERBOEKE!
Jy kan na verskeie van my kortverhale vir kinders op my Patreonblad luister!
www.patreon.com/posts/ek-is-...

Die bundel kan by www.lapa.co.za aangeskaf word.

1 year ago 1 0 0 0
Post image

Podbean is 'n klein bietjie agter die tyd want ek trek al ver oor die 2500 downloads. My Patreon-statistiek word onafhanklik van podbean gemonitor so die groter prentjie lyk net nog beter.
Baie dankie aan almal wat nog steeds my podcast ondersteun.

1 year ago 0 0 0 0
Post image

From the British Museum:

Try well your friend before you trust:
Least he do leave you in the dust.
Beware of pretending, flattering shows,
For none are worse than friendly foes.

(For "Try well" see Thomas Combe’s trans of The theater of fine devices 1614, #11. For "Beware", see also Combe #45.)

1 year ago 0 0 0 0
'n Feeslys vir Kersfees: Kortverhale (Afrikaans Edition) - Kindle edition by Victor, Madri , Brand, Elana , Du Preez, L.L., Pattison, Carla , Roos, Marinda , Scheeres, Solet, Van Deventer, Petro . Lit... 'n Feeslys vir Kersfees: Kortverhale (Afrikaans Edition) - Kindle edition by Victor, Madri , Brand, Elana , Du Preez, L.L., Pattison, Carla , Roos, Marinda , Scheeres, Solet, Van Deventer, Petro . Dow...

Ons jolige kersbundel is nog steeds beskikbaar op Amazon. Daar is drie van my stories in: een oor Sinterklaas, een oor gemmerkoekhuisies en een oor ‘n gebroke hart. Dit is die ideale ontspanning vir wanneer die feesdae op jou senuwees begin werk.
a.co/d/aM3o0QL

1 year ago 0 0 0 0
Preview
Get more from The SoletScheeres podcast on Patreon Ek besweer die heimwee en bel FB-vriende op Sondag.

patreon.com/user?u=85867...

1 year ago 0 0 0 0
Video

Die lewe in Nederland: luister na my podcast.

1 year ago 0 0 1 0
Amazon.com


Lees nou die lekkerste Kersbundel van die jaar!
a.co/d/cKR07gu

1 year ago 0 0 0 0
Preview
Get more from The SoletScheeres podcast on Patreon Ek besweer die heimwee en bel FB-vriende op Sondag.

patreon.com/user?u=85867...

1 year ago 0 0 0 0
Video
1 year ago 0 0 1 0
Advertisement
Wie leest heeft een goed verhaal

www.wieleestheefteengoedverhaal.nl?utm_source=M...

1 year ago 0 0 0 0
Video
1 year ago 0 0 0 0