Die Gebruik van Kunsmatige Intelligensie (KI) vir Kleinsake in Suid-Afrika sakeplan.com/die-gebruik-...
Goeie dag,
KI is nie net meer iets vir groot korporasies met groot begrotings nie, inteendeel...
Groete,
Douw
#sakeplan #KIvirkleinsake #digitalisering #saketegnologie
Die E-handel Revolusie: Grondslag vir Kleinsake Sukses in SA sakeplan.com/die-e-handel...
Goeie dag,
Hierdie artikel gaan jou wys hoekom e-handel onmisbaar is, watter platforms die beste werk.
Groete,
Douw
#sakeplan #beginehandel #aanlynwinkel #gaanaanlyn
Werk van Die Huis Af: Bou ‘n Suksesvolle Loopbaan as Vryskutwerker of Kleinsake-Entrepreneur sakeplan.com/werk-van-die...
Goeie dag,
Werk van die huis af as ‘n vryskutwerker of kleinsake-entrepreneur.
Groete,
Douw
#sakeplan #werkvanjouhuisaf #tuisentrepreneur #beginnbesigheid
Die Besigheidsoorlog: Hoe om die Slag van Ondernemerskap te Wen sakeplan.com/die-besighei...
Goeie dag,
Die besluit om ‘n besigheid te begin, is nie iets wat ligsinnig gedoen moet word nie.
Groete,
Douw
#sakeplan #beginnbesigheid #entrepreneurwees #ondernemingskap
Vertroue: Die Onsienlike Bestandeel vir Sukses sakeplan.com/vertroue-die...
Hi,
As jy ‘n besigheid wil begin, maar jy sukkel om ander te vertrou, vra jouself: is dit die mense om my wat onbetroubaar is, of is dit my eie vrees?
Groete,
Douw
#sakeplan #vertroueinbesigheid #selfvertroue #wantroue
5 Skokkende Redes Hoekom Klein Besighede in SA Misluk – En Hoe Om Dit Te Vermy sakeplan.com/5-skokkende-...
Goeie dag,
Die harde realiteit is dat tot 70% van klein besighede in Suid-Afrika binne die eerste 5 jaar misluk.
Groete,
Douw
#sakeplan #besigheidwatmisluk #sakeoorlewing #kleinsakebestuur
Jy moet jou Vaardighede leer Ken, want dit kan jou eendag Help om meer Geld te Verdien. sakeplan.com/jy-moet-jou-...
Hierdie artikel ondersoek die belangrikheid van om jou vaardighede te weet, hoe om jou beste vaardighede te bepaal.
Groete,
Douw
#sakeplan #Vaardighede #loopbaanontwikkeling #leer
Begin Jou Reis na Selfstandigheid: ‘n Gids vir Werklose Jongmense in Suid-Afrika sakeplan.com/begin-jou-re...
In ‘n land soos Suid-Afrika, waar werkloosheid onder jongmense ‘n groot uitdaging is, is eie werkskepping noodsaakilk,
#sakeplan #jongentrepreneurs #inkomstevirjongmense #selfstandigheid
Wat het ek nodig om mense by my besigheid te kry? Wat van ‘n Bemarkingsplan! sakeplan.com/wat-het-ek-n...
Hallo,
“Hoe kry ek mense by my besigheid?” Die antwoord is eenvoudig: Jy het‘n bemarkingsplan nodig.
Groete,
Douw
#sakeplan #bemarkingsplan #kryklante #beginnbesigheid
Van ‘n Droom tot Werklikheid: Hoe Deeglike Sakebeplanning jou Onderneming se Vooruitsigte kan Verander sakeplan.com/van-n-droom-...
Goeie dag,
Te veel besigheidseienaars onderskat die waarde van ‘n goed deurdagte sakeplan.
Douw
#sakeplan #besigheidsplan #strategiesebeplanning #beginnbesigheid
Die Waarde van Goeie Web Inhoud om jou Besigheid Sigbaar op die Internet te maak sakeplan.com/die-waarde-v...
Goeie dag,
In vandag se digitale wêreld is sigbaarheid op die internet ‘n noodsaaklikheid.
Groete,
Douw
#sakeplan #internetsigbaarheid #aanlynteenwoordigheid #digitalebemarking
Ek weet nie wat ek nog kan doen om my besigheid te red nie? Ek het dalk nou ‘n Mentor nodig! sakeplan.com/ek-weet-nie-...
As jy voel jy het alles probeer en niks verander nie, mag die oplossing wees om die hulp van ‘n mentor te oorweeg.
#sakeplan #mentorskap #besigheidkonsultasie #bestuurbystand
Vooruitsigte vir Kleinsakeondernemings in Suid-Afrika in 2025: Optimistiese Voorbereiding vir Groei sakeplan.com/vooruitsigte...
Goeie dag,
Suid-Afrika het oor die afgelope paar jaar dramaties verander, en wat hou 2025 in?
#sakeplan #sakevooruitsigte #strategiesebeplanning #besigheidsbestuur
Die Toekoms van Suid-Afrikaanse Kleinsake as die Rand bly Verswak ná die onlangse Amerikaanse Verkiesing sakeplan.com/die-toekoms-...
Goeie dag,
Die Rand is een van die mees wisselvallige geldeenhede in opkomende markte.
Groete,
Douw
#sakeplan #wisselkoers #randdollar #finansielebestuur
Ontketen Jou Potensiaal: Top Idees vir Werk van Huis af sakeplan.com/ontketen-jou...
Goeie dag,
Die wêreld van werk het dramaties verander oor die afgelope paar jaar, met ‘n groot verskuiwing na werk van huis af.
Groete,
Douw
#sakeplan #inkomstevandiehuisaf #tuisbedryf #besigheidvanjouhuisaf
Die Geleenthede en Risiko’s van ‘n Mondelingse Ooreenkoms in Hedendaagse Besigheid sakeplan.com/die-geleenth...
Goeie dag,
Hierdie artikel ondersoek die geleenthede en risiko’s van mondelinge ooreenkomste.
Groete,
Douw
#sakeplan #mondelingeooreenkomste #saketransaksies #entrepreneur
Sukses in Jou Kleinsakeonderneming: Waarom, Hoe, en Wat Daarna? sakeplan.com/sukses-in-jo...
Om ‘n KSO te bestuur, kan uitdagend wees, maar met die regte benadering en strategieë, kan jy jou onderneming tot nuwe hoogtes voer.
Groete,
Douw
#sakeplan #kleinsakebestuur #kleinsakesukses #entrepreneur
Hoekom Jy in Afrikaans Met Jou Teikenklante Moet Praat: Bou Lojaliteit en Vertroue deur Jou Moedertaal sakeplan.com/hoekom-jy-in...
Wanneer jy in Afrikaans met jou klante praat, sê jy vir hulle: “Ek verstaan jou. Ek waardeer jou.
#sakeplan #moedertaal #afrikaansinbesigheid #lokaleklante
Hoe Tegnologie ‘n Kragtige Rol kan Speel in die Oplossing van Personeelkonflikte in Sakeondernemings sakeplan.com/hoe-tegnolog...
Hier volg ‘n paar maniere waarop ‘n sakeonderneming tegnologie kan gebruik om personeelkonflikte te hanteer.
#sakeplan #konflikbestuur #tegnologiebydiewerk #mensebestuur
Herken en Los Probleme op: ‘n Stap-vir-Stap Proses in Kleinhandel sakeplan.com/herken-en-lo...
Goeie dag,
Ons bespreek die 5-stap probleemoplossingsmodel en hoe dit in die alledaagse kleinhandelomgewing toegepas kan word.
Groete,
Douw
#sakeplan #probleemoplossing #strategie #besluitneming
Hoe om Inhoud te Skep wat Winsgewende Kliënte tot Aksie Dryf sakeplan.com/hoe-om-inhou...
Besigheid aanlyn?
Die vraag is, hoe skep jy inhoud wat nie net boei nie, maar ook lei tot daardie winsgewende kliënte-aksies?
Groete,
Douw
#sakeplan #digitalebemarking #webinhoud #inhoudskeppingstrategie
Die Basiese Beginsels en Toepassing van Konflikbestuur sakeplan.com/die-basiese-...
Goeie dag,
In hierdie artikel verken ons die kern van wat konflik is en hoekom dit so ‘n belangrike aspek van ons lewens is.
Groete,
Douw
#sakeplan #konflikbestuur #werksgeskille #kleinsakebestuur
Van Verdeeldheid tot Trots: Hoe Jou Handelsmerk ‘n Nasionale Sukses kan Word, Net soos die Springbok-embleem sakeplan.com/van-verdeeld...
Die verhaal van die Springbok-embleem kan ’n sterk metafoor wees vir die herlewing van jou handelsmerk
#sakeplan #handelsmerk #handelsmerklojaliteit #bemarking
Waarom jou Besigheid nie Gesien word op die Web nie – en hoe om dit te Verander Sonder ‘n Groot Begroting sakeplan.com/waarom-jou-b...
In die digitale era is dit noodsaaklik vir besighede om ‘n sterk aanlyn teenwoordigheid te hê.
#sakeplan #digitalebemarking #aanlynsigbaarheid #bemarking
Die Basiese Struktuur van ‘n Sakeplan: Wat Jy Nodig Het sakeplan.com/die-basiese-...
Goeie dag,
Wanneer jy ’n besigheid wil begin of jou bestaande onderneming wil uitbrei, is dit noodsaaklik om ’n goed deurdagte sakeplan te hê
Groete,
Douw
#sakeplan #besigheidsplan #beginnbesigheid #entrepreneur
Werkplek Intimidasie en Boeliegedrag: ‘n Gevaar vir Werknemers se Welstand en Produktiwiteit sakeplan.com/werkplek-int...
As jy ooit die gevoel gehad het dat jy geboelie word by jou werk, is jy nie alleen nie.
Groete,
Douw
#sakeplan #werksplekboelie #intimidasiebydiewerk #organisasieklimaat
Ontdek die Sleutel tot Sukses in die Soutbordbedryf met ‘n Nuwe Gids! 📖 sakeplan.com/ontdek-die-s...
Goeie dag,
As jy ooit gedroom het om jou eie soutbordbesigheid te begin, het ons nou die perfekte gids vir jou!
Groetnis,
Douw
#sakeplan #tuiskombuisbesigheid #verkoopsouthappies #tuisnywerheid
Bemarkingsopsies vir Kleinsake Ondernemings: Nou en in die Toekoms sakeplan.com/bemarkingsop...
Goeie dag,
KSOs in Suid-Afrika het vandag meer bemarkingsopsies as ooit tevore.
Douw
#sakeplan #bemarking #digitalebemarking #kleinsakebestuur
Sluit aan by die Sakeplan Facebook groep! sakeplan.com/sluit-aan-by...
Dit is vir my ‘n nederige voorreg om die eerste woorde te spreek met die nuwe groep. Trots Suid Afrikaans en steeds hier om met mekaar te kan kommunikeer.
#sakeplan #sakeplanfacebookgroep #sakeplansosialemedia #sakeplannetwerk
Van Twyfel tot Triomf: Hoe Tannie Poppie Haar Drome Behaal het en Wat Jy Daaruit Kan Leer sakeplan.com/van-twyfel-t...
Die druk van nuwe verwagtinge, die onsekerheid oor ons eie vermoëns, en die oordeel van ander kan dikwels te veel wees.
#sakeplan #deursettingsvermoe #hardewerk #sakesukses